Ons missie

Dinamika stel sy kliënte en personeel in staat om met gemoedsrus ‘n onseker finansiële toekoms binne te gaan.

Ons doen dit deur:

  1. ‘n Eenstop finansiële diens te lewer.
  2. ‘n Goeie, persoonlike en gemaklike verhouding met ons kliënte te handhaaf.
  3. Ons diens aanhoudend te verbeter

 

Ons kernwaardes is:

  1. Eerlikheid
  2. Openlikheid
  3. Ons vertrou mekaar en verwag dat ander ons sal vertrou

Ons missie

Dinamika stel sy kliënte en personeel in staat om met gemoedsrus ‘n onseker finansiële toekoms binne te gaan.

Ons is:

  1. Onbeskaamd AFRIKAANS, alhoewel ons in ENGELS ook kan sake doen en ook lojale Engelstalige kliënte het, waarvan sommige al 25 jaar lank met ons sake doen.
  2. Finansieel konserwatief. Ons is dus nie bereid om met kliënte se beleggings risiko’s aan te gaan nie.
  3. Verantwoordelik en plaas slegs besigheid by maatskappye wat deur die Raad op Finansiële Dienste goedgekeur is. Ons plaas geen beleggings in ons eie maatskappy nie.

Dinamika Makelaars

Dinamika Finansiële Dienste is ‘n gemagtigde finansiële dienste verskaffer

FSP lisensie nommer: 46494

Direkteure

  • Willem Smit (Voorsitter)
  • Adriaan Smit (BD)
  • Jurie Dreyer
  • Craig Manning
  • Elsabe Castelyn

Nuusflits

 

Die SARB het die repokoers verlaag met 0,25%.The MPC unanimously decided to reduce the repurchase rate by 25 basis points to 6.5% per annum. ... See MoreSee Less

View on Facebook

Timeline PhotosGovernor Lesetja Kganyago will deliver a public lecture at Unisa
titled: Monetary Policy, Inflation and Balanced Sustainable Growth: Delivering on our Mandate. You can watch it live on our Facebook and YouTube pages.
... See MoreSee Less

View on Facebook
View on Facebook
View on Facebook
View on Facebook

KONTAK ONS OP: 0861 V.I.N.N.I.G (846644) OF 011 749 7300

Ons is hier om te help. Kontak ons telefonies, epos of via ons sosiale media kanale.

** Ons vra om verskoning vir sekere velde wat in Engels is op die Afrikaanse blad, dit is a.g.v omstandighede buite ons beheer

Dinamika Finansiële Dienste (Edms) Bpk is 'n gemagtigde finansiële dienste verskaffer - FSP lis. nr. 46494