In die Media

WIllem Smit op KykNET se Ontbytsake:

Nuusflits

 

Die SARB het die repokoers verlaag met 0,25%.The MPC unanimously decided to reduce the repurchase rate by 25 basis points to 6.5% per annum. ... See MoreSee Less

View on Facebook

Timeline PhotosGovernor Lesetja Kganyago will deliver a public lecture at Unisa
titled: Monetary Policy, Inflation and Balanced Sustainable Growth: Delivering on our Mandate. You can watch it live on our Facebook and YouTube pages.
... See MoreSee Less

View on Facebook
View on Facebook
View on Facebook
View on Facebook

Dinamiese Feite oor beleggings

Dinamiese Feite oor Beleggings is ‘n werkboek vir almal wat wil aftree of kapitaal wil belê en is beskibaar by Dinamika of Die Afrikaanse Nuusagentskap teen R189.95 per eksemplaar.

BO: Willem Smit met sy boek:
Dinamiese Feite oor Beleggings

BO: By die bekendstelling van Willem Smit se nuwe boek:
Dinamiese Feite oor Beleggings

Die boek bevat onder andere die volgende afdelings:

  1. Die verskillende partye wat by beleggings betrokke is.
  2. Die beleggingstydperke: kort, medium en langtermyn.
  3. Beleggingsrisiko’s: lae, medium en hoërisiko.
  4. Die inligting benodig om ‘n besluit te kan neem.
  5. Beleggingsplatforms: AIMS, GLACIER en andere.
  6. Beleggingsportefeuljes.

Vrae wat gevra word, is:

  1. Watter tipe beleggings behoort gemaak te word?
  2. Wat is die wese en kenmerke van ‘n beleggingsraadgewer?
  3. Wat is die risiko’s?
  4. Hoe moet die portefeulje saamgestel word?
  5. Hoekom verloor beleggers hul kapitaal?
  6. Hoe word slaggate vermy?

KONTAK ONS OP: 0861 V.I.N.N.I.G (846644) OF 011 749 7300

Ons is hier om te help. Kontak ons telefonies, epos of via ons sosiale media kanale.

** Ons vra om verskoning vir sekere velde wat in Engels is op die Afrikaanse blad, dit is a.g.v omstandighede buite ons beheer

Dinamika Finansiële Dienste (Edms) Bpk is 'n gemagtigde finansiële dienste verskaffer - FSP lis. nr. 46494